Modulekode | FRK 121 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Eiendom, aanleg en toerusting; ontasbare bates; voorraad; laste; aanbieding van finansiële state; ondernemings sonder winsoogmerk; vennootskappe; maatskappye; beslote korporasies; kontantvloeistate; ontleding en vertolking van finansiële state. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BAdmin Openbare Bestuur
BCom Beleggingsbestuur BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Finansiële Wetenskappe BCom Informatika Inligtingstelsels BCom Regte BCom Statistiek BConSc Gasvryheidsbestuur BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BScAgric Landbou-ekonomie en Agribesigheidsbestuur BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | FRK 111 GS |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Rekeningkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App